Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Elaine
Elaine [boodskap #72529] So, 26 Januarie 2003 17:20 na volgende boodskap
EK[1]  is tans af-lyn  EK[1]
Boodskappe: 7
Geregistreer: Januarie 2003
Karma: 0
Junior Lid
Elaine
In die vorige bedeling, voor jy de hasepad gekies het hier,
het ek jou Forté Agent version something gegee.
Ek sien jy gebruik nou "Microsoft Outlook Express".
Hoekom? Wil jy weer Agent hé?

DD
Re: Elaine [boodskap #72537 is 'n antwoord op boodskap #72529] So, 26 Januarie 2003 17:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Want ek moes intussen my hardeskyf omtrent 5 keer format :)) Ja wat, why
for not? Kan jy nog my "ander" email adres onthou?

E

"DD" skryf in boodskap news:kt583vk27ve0nolb1orohiin38aqmmp496@4ax.com...
>
> Elaine
> In die vorige bedeling, voor jy de hasepad gekies het hier,
> het ek jou Fort� Agent version something gegee.
> Ek sien jy gebruik nou "Microsoft Outlook Express".
> Hoekom? Wil jy weer Agent hê?
>
> DD
Re: Elaine [boodskap #72539 is 'n antwoord op boodskap #72537] So, 26 Januarie 2003 18:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 26 Jan 2003 19:54:26 +0200, "Elaine" wrote:

> Want ek moes intussen my hardeskyf omtrent 5 keer format :)) Ja wat, why
> for not? Kan jy nog my "ander" email adres onthou?
>
> E

Daar's nie 'n kans nie. Nie na al geformateerdery nie.
Skryf vir my met drie soentjies as jy die agent wil hê.

DD
Re: Elaine [boodskap #72545 is 'n antwoord op boodskap #72539] Ma, 27 Januarie 2003 03:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
DD - wat doen jou Forte Agent wat OX nie doen nie. Is dit soortgelyk aan
Opera ens.?

"DD" skryf in boodskap news:2r883vc0s249qfmojq57qf0dligrfh0h42@4ax.com...
> On Sun, 26 Jan 2003 19:54:26 +0200, "Elaine"
> wrote:
>
>> Want ek moes intussen my hardeskyf omtrent 5 keer format :)) Ja wat, why
>> for not? Kan jy nog my "ander" email adres onthou?
>>
>> E
>
> Daar's nie 'n kans nie. Nie na al geformateerdery nie.
> Skryf vir my met drie soentjies as jy die agent wil hê.
>
> DD
>
Re: Elaine [boodskap #72561 is 'n antwoord op boodskap #72539] Ma, 27 Januarie 2003 18:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hay gesiggie

Waar's my email?

Elaine

"DD" wrote:
>
> Daar's nie 'n kans nie. Nie na al geformateerdery nie.
> Skryf vir my met drie soentjies as jy die agent wil hê.
>
> DD
>
Re: Elaine [boodskap #72563 is 'n antwoord op boodskap #72545] Ma, 27 Januarie 2003 18:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 27 Jan 2003 05:18:49 +0200, "Jonas" wrote:

> DD - wat doen jou Forte Agent wat OX nie doen nie. Is dit soortgelyk aan
> Opera ens.?

Niks. Jy kan met 'n Uno Kairo toe ry en jy kan met
'n Merc Kairo toe ry. Miskien maak 'n 4X4 die trip
net makliker.
2MB lê in jou inbox en wag. Jy sal 'n rukkie
download daaraan - ek is nog besig om te
stuur.

DD
Re: Elaine [boodskap #72564 is 'n antwoord op boodskap #72561] Ma, 27 Januarie 2003 18:35 Na vorige boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 27 Jan 2003 20:22:25 +0200, "Elaine" wrote:

> Hay gesiggie
>
> Waar's my email?
>
> Elaine
>

Op pad:-)))

gesiggie
Vorige onderwerp: Hoe gaan dit in die Nuwe Suid Afrika?
Volgende onderwerp: Wat is?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 14:57:54 MGT 2024