Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Nuus » Nuus 10/12
Nuus 10/12 [boodskap #70338] Di, 10 Desember 2002 11:04
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Karen Muir se 37 jaar oue swemrekord is gebreek.
Haai - hoe vlieg die tyd!!
Dit was net nou die dag toe ons as laerskoolkinders teen mekaar tennis
gespeel het, en 'n paar jaar later in dieselfde gang in die koshuis was.
Laas toe ek haar raakgeloop het was sy 'n dokter in Bethlehem dink ek.
Wonder wat doen sy nou

Annette
Vorige onderwerp: Nuus 9/11
Volgende onderwerp: Nuus 19/12
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 20:39:59 MGT 2024