Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Rubbish: 20 Percent of South Africans Infected with AIDS
Rubbish: 20 Percent of South Africans Infected with AIDS [boodskap #64398] Sa, 29 Junie 2002 21:31 na volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Hoekom pos jy konstant hier in Engels? En dan nog nonsens ook?

Die jongste raming (31 Des 2001) vir die aantal mense wat MIV+ is,
is 4,74 miljoen. Die raming op 31 Des 2000 was 4.70 miljoen.

Dit is egter maar ongeveer 11% van die bevolking, dus ongeveer
1 uit 9. Dit lyk of die aantalle stabiliseer, hopelik kom ons nooit
by 20% uit nie

Wouter

"swm2002" skryf in boodskap news:3d1d91fe.5658038@news.accessv.com...
20 percent of the population is infected is South Africa, which has
4.2 million people who are HIV positive�the largest single national
total. The southern African nation of Botswana has the worst rate,
with more than one in three adults infected.
Re: Rubbish: 20 Percent of South Africans Infected with AIDS [boodskap #64425 is 'n antwoord op boodskap #64398] Di, 02 Julie 2002 06:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[4]  is tans af-lyn  Sakkie[4]
Boodskappe: 383
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
"SA Medical Research Council" dink, of rapporteer eerder, anders Wouter.
Sien ook
http://www.mrc.ac.za/bod/
So ook Stats SA.
Epicentre, 'n maatskappy wat daagliks werk met die Vigs epidemie se
statistieke wys anders. Hulle doen vrywillige toetse in fabrieke en dit wys
1 in 5.
My seun het die anderdag steke gekry in Vryheid na 'n rugby wedstryd. Die
dokter aan diens het op my navraag ge-antwoord dat 20% "uiters optimisties"
is.

Wat die waarheid is kan ons maar net raai. Dit het al so 'n politieke
speelbal geword dat jy nie meer weet wie om te glo nie. Wat ek wel weet is
dat die KZN bevolking al die afgelope twee jaar 'n negatiewe bevolkingsgroei
het. As dit 'n indikasie is, wag daar groot probleme op ons. Die grootste
verpakkingsmaatskappy in ons land maak skielik doodskiste van 'n tipe
karton. Die ander ouens kan nie meer bybly nie, en die bevolking kan nie
meer die duures bekostig nie. Daar is net eenvoudig teveel begrafnisse in
die familie.

Een van die Afrika tradisies is om groot makietie te hou by 'n begrafnis.
In die Natalse middellande begrawe mense hulle dooies al "skelm" in die nag
want hulle het nie die geld om elke keer te betaal vir 'n tradisionele
begrafnis nie.

"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3d1e2724.0@news1.mweb.co.za...
> Hoekom pos jy konstant hier in Engels? En dan nog nonsens ook?
>
> Die jongste raming (31 Des 2001) vir die aantal mense wat MIV+ is,
> is 4,74 miljoen. Die raming op 31 Des 2000 was 4.70 miljoen.
>
> Dit is egter maar ongeveer 11% van die bevolking, dus ongeveer
> 1 uit 9. Dit lyk of die aantalle stabiliseer, hopelik kom ons nooit
> by 20% uit nie
>
> Wouter
>
>
> "swm2002" wrote in message
> news:3d1d91fe.5658038@news.accessv.com...
> 20 percent of the population is infected is South Africa, which has
> 4.2 million people who are HIV positive-the largest single national
> total. The southern African nation of Botswana has the worst rate,
> with more than one in three adults infected.
>
Re: Rubbish: 20 Percent of South Africans Infected with AIDS [boodskap #64428 is 'n antwoord op boodskap #64425] Di, 02 Julie 2002 09:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
'n Mens kan die MRC en ASSA (Aktuariële Vereniging) se syfers glo
as goed nagevorste ramings, Sakkie. En sonder politieke inmenging,
die politici het gelukkig nog meesal die oorsake bevraagteken en nie
die omvang nie. Maar hulle syfers word dikwels verdraai en skeef
aangebied. Gaan lees maar daardie verslag van hulle, die 4,2 miljoen
is 'n geloofwaardige raming, alhoewel dit meer as twee jaar oud is.
Die jongste ramings is 4,70 miljoen op 31 Desember 2000 en
4,74 miljoen op 31 Des 2001.

Dit is sowat 11% van die totale bevolking of 20% van die volwasse
bevolking. Om te beweer "20 percent of the population is infected"
is 'n leuen. Natuurlik sal jy dit in 'n tipiese fabriek kry, daar is al 35%
en meer in sommige kolle gemeet. Maar dit beteken nie dit gaan
orals so nie, in die Wes-Kaap is die aantal ge�nfekteerde swanger
vroue (by voorgeboorteklinieke word almal getoets) onder 8%, in
Natal is dit oor 30%.

Terloops, daardie syfer van 11% kom juis van die MRC se navorsing af

ASSA het 'n klomp interessante grafieke oor die geprojekteerde effek
van vigs volgens hulle 2000-model by
http://www.assa.org.za/downloads/aids/ASSA2000Figs.htm

Wouter

"Sakkie" skryf in boodskap news:3d214815$0$18849@hades.is.co.za...
"SA Medical Research Council" dink, of rapporteer eerder, anders Wouter.
Sien ook
http://www.mrc.ac.za/bod/
So ook Stats SA.
Epicentre, 'n maatskappy wat daagliks werk met die Vigs epidemie se
statistieke wys anders. Hulle doen vrywillige toetse in fabrieke en dit wys
1 in 5.
My seun het die anderdag steke gekry in Vryheid na 'n rugby wedstryd. Die
dokter aan diens het op my navraag ge-antwoord dat 20% "uiters optimisties"
is.

Wat die waarheid is kan ons maar net raai. Dit het al so 'n politieke
speelbal geword dat jy nie meer weet wie om te glo nie. Wat ek wel weet is
dat die KZN bevolking al die afgelope twee jaar 'n negatiewe bevolkingsgroei
het. As dit 'n indikasie is, wag daar groot probleme op ons. Die grootste
verpakkingsmaatskappy in ons land maak skielik doodskiste van 'n tipe
karton. Die ander ouens kan nie meer bybly nie, en die bevolking kan nie
meer die duures bekostig nie. Daar is net eenvoudig teveel begrafnisse in
die familie.

Een van die Afrika tradisies is om groot makietie te hou by 'n begrafnis.
In die Natalse middellande begrawe mense hulle dooies al "skelm" in die nag
want hulle het nie die geld om elke keer te betaal vir 'n tradisionele
begrafnis nie.

"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3d1e2724.0@news1.mweb.co.za...
> Hoekom pos jy konstant hier in Engels? En dan nog nonsens ook?
>
> Die jongste raming (31 Des 2001) vir die aantal mense wat MIV+ is,
> is 4,74 miljoen. Die raming op 31 Des 2000 was 4.70 miljoen.
>
> Dit is egter maar ongeveer 11% van die bevolking, dus ongeveer
> 1 uit 9. Dit lyk of die aantalle stabiliseer, hopelik kom ons nooit
> by 20% uit nie
>
> Wouter
>
>
> "swm2002" wrote in message
> news:3d1d91fe.5658038@news.accessv.com...
> 20 percent of the population is infected is South Africa, which has
> 4.2 million people who are HIV positive-the largest single national
> total. The southern African nation of Botswana has the worst rate,
> with more than one in three adults infected.
>
Re: Rubbish: 20 Percent of South Africans Infected with AIDS [boodskap #64774 is 'n antwoord op boodskap #64425] Vr, 12 Julie 2002 18:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pierre  is tans af-lyn  Pierre
Boodskappe: 19
Geregistreer: Mei 2002
Karma: 0
Junior Lid
Sakkie schreef in berichtnieuws
3d214815$0$18849@hades.is.co.za...
| "SA Medical Research Council" dink, of rapporteer eerder, anders Wouter.
| Sien ook
| http://www.mrc.ac.za/bod/
| So ook Stats SA.
| Epicentre, 'n maatskappy wat daagliks werk met die Vigs epidemie se
| statistieke wys anders. Hulle doen vrywillige toetse in fabrieke en dit
wys
| 1 in 5.
| My seun het die anderdag steke gekry in Vryheid na 'n rugby wedstryd. Die
| dokter aan diens het op my navraag ge-antwoord dat 20% "uiters
optimisties"
| is.
|
| Wat die waarheid is kan ons maar net raai. Dit het al so 'n politieke
| speelbal geword dat jy nie meer weet wie om te glo nie. Wat ek wel weet
is
| dat die KZN bevolking
KZN waar staat dat voor??

Pierre

al die afgelope twee jaar 'n negatiewe bevolkingsgroei
| het. As dit 'n indikasie is, wag daar groot probleme op ons. Die
grootste
| verpakkingsmaatskappy in ons land maak skielik doodskiste van 'n tipe
| karton. Die ander ouens kan nie meer bybly nie, en die bevolking kan nie
| meer die duures bekostig nie. Daar is net eenvoudig teveel begrafnisse in
| die familie.
|
| Een van die Afrika tradisies is om groot makietie te hou by 'n begrafnis.
| In die Natalse middellande begrawe mense hulle dooies al "skelm" in die
nag
| want hulle het nie die geld om elke keer te betaal vir 'n tradisionele
| begrafnis nie.
|
|
| "Wouter Plaasvark" wrote in message
| news:3d1e2724.0@news1.mweb.co.za...
| > Hoekom pos jy konstant hier in Engels? En dan nog nonsens ook?
| >
| > Die jongste raming (31 Des 2001) vir die aantal mense wat MIV+ is,
| > is 4,74 miljoen. Die raming op 31 Des 2000 was 4.70 miljoen.
| >
| > Dit is egter maar ongeveer 11% van die bevolking, dus ongeveer
| > 1 uit 9. Dit lyk of die aantalle stabiliseer, hopelik kom ons nooit
| > by 20% uit nie
| >
| > Wouter
| >
| >
| > "swm2002" wrote in message
| > news:3d1d91fe.5658038@news.accessv.com...
| > 20 percent of the population is infected is South Africa, which has
| > 4.2 million people who are HIV positive-the largest single national
| > total. The southern African nation of Botswana has the worst rate,
| > with more than one in three adults infected.
| >
| >
| >
|
|
Re: Rubbish: 20 Percent of South Africans Infected with AIDS [boodskap #64779 is 'n antwoord op boodskap #64774] Vr, 12 Julie 2002 19:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Pierre" schreef...
> KZN waar staat dat voor??

KwaZulu-Natal

Arthur
Re: Rubbish: 20 Percent of South Africans Infected with AIDS [boodskap #64783 is 'n antwoord op boodskap #64774] Sa, 13 Julie 2002 02:16 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
KZN - Kaap Zonder Naam.:))

Speel sommer.
KZN = Kwa-Zulu Natal
Annette

in message news:3d2f2946$0$11402$7a0f4ed3@energis-news-env...
>
> Sakkie schreef in berichtnieuws
> 3d214815$0$18849@hades.is.co.za...
> | "SA Medical Research Council" dink, of rapporteer eerder, anders Wouter.
> | Sien ook
> | http://www.mrc.ac.za/bod/
> | So ook Stats SA.
> | Epicentre, 'n maatskappy wat daagliks werk met die Vigs epidemie se
> | statistieke wys anders. Hulle doen vrywillige toetse in fabrieke en dit
> wys
> | 1 in 5.
> | My seun het die anderdag steke gekry in Vryheid na 'n rugby wedstryd. Die
> | dokter aan diens het op my navraag ge-antwoord dat 20% "uiters
> optimisties"
> | is.
> |
> | Wat die waarheid is kan ons maar net raai. Dit het al so 'n politieke
> | speelbal geword dat jy nie meer weet wie om te glo nie. Wat ek wel weet
> is
> | dat die KZN bevolking
> KZN waar staat dat voor??
>
> Pierre
>
> al die afgelope twee jaar 'n negatiewe bevolkingsgroei
> | het. As dit 'n indikasie is, wag daar groot probleme op ons. Die
> grootste
> | verpakkingsmaatskappy in ons land maak skielik doodskiste van 'n tipe
> | karton. Die ander ouens kan nie meer bybly nie, en die bevolking kan nie
> | meer die duures bekostig nie. Daar is net eenvoudig teveel begrafnisse in
> | die familie.
> |
> | Een van die Afrika tradisies is om groot makietie te hou by 'n begrafnis.
> | In die Natalse middellande begrawe mense hulle dooies al "skelm" in die
> nag
> | want hulle het nie die geld om elke keer te betaal vir 'n tradisionele
> | begrafnis nie.
> |
> |
> | "Wouter Plaasvark" wrote in message
> | news:3d1e2724.0@news1.mweb.co.za...
> | > Hoekom pos jy konstant hier in Engels? En dan nog nonsens ook?
> | >
> | > Die jongste raming (31 Des 2001) vir die aantal mense wat MIV+ is,
> | > is 4,74 miljoen. Die raming op 31 Des 2000 was 4.70 miljoen.
> | >
> | > Dit is egter maar ongeveer 11% van die bevolking, dus ongeveer
> | > 1 uit 9. Dit lyk of die aantalle stabiliseer, hopelik kom ons nooit
> | > by 20% uit nie
> | >
> | > Wouter
> | >
> | >
> | > "swm2002" wrote in message
> | > news:3d1d91fe.5658038@news.accessv.com...
> | > 20 percent of the population is infected is South Africa, which has
> | > 4.2 million people who are HIV positive-the largest single national
> | > total. The southern African nation of Botswana has the worst rate,
> | > with more than one in three adults infected.
> | >
> | >
> | >
> |
> |
>
Vorige onderwerp: Onse Kranklike Weermag
Volgende onderwerp: Mugabe en Afrika
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 01:31:22 MGT 2024