Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Mugabe en Afrika
Mugabe en Afrika [boodskap #64762] Vr, 12 Julie 2002 11:24 na volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Het julle gisteraand op KykNet gesien van die mense wat Mugabe nou in die
Wêreldhof wil aanvat sodat hy verantwoording kan doen vir sy dade? Wat my
nogal geruk het was die storie van dat Mugabe een van die 10 rykste mense op
aarde is! Die man kom mos 'n ernstige bloedkeel kort want die enigste
manier vir 'n president van 'n land om so baie geld te vergaar, is om sy eie
land te verkrag.
Nog meer verontrustend was die teorie dat Mugabe nie blankes van hul
plase afsit net om van blankes ontslae te raak nie.....hy wil die
boerderybedryf in geheel skaak. Kyk mens verder suid, hier na ons toe en
na Suid-Afrika, dan is dieselfde patroon duidelik sigbaar. Hier by ons het
Sam Nujoma al om en by 9 plase en die politici verdien skrikwekkende
salarisse. Die gewone ou op die grond leef natuurlik niks beter nie want
eintlik is daar nou minder werksgeleenthede as wat daar ooit was.
Re: Mugabe en Afrika [boodskap #64763 is 'n antwoord op boodskap #64762] Vr, 12 Julie 2002 11:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Mugabe is nie net een van die rykste mense in Afrika nie ( mens moet seker
wonder of sy ouditeure Anderson van Amerika is;)) ), hy is glo ook die
slimste leier op die vasteland.
Nujoma volg maar net Mugabe se slim voorbeeld, hy kan nie entlik verkeerd
gaan dan nie, of hoe?
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3d2ebcb7.0@news1.mweb.co.za...
> Het julle gisteraand op KykNet gesien van die mense wat Mugabe nou in die
> Wêreldhof wil aanvat sodat hy verantwoording kan doen vir sy dade? Wat my
> nogal geruk het was die storie van dat Mugabe een van die 10 rykste mense op
> aarde is! Die man kom mos 'n ernstige bloedkeel kort want die enigste
> manier vir 'n president van 'n land om so baie geld te vergaar, is om sy eie
> land te verkrag.
> Nog meer verontrustend was die teorie dat Mugabe nie blankes van hul
> plase afsit net om van blankes ontslae te raak nie.....hy wil die
> boerderybedryf in geheel skaak. Kyk mens verder suid, hier na ons toe en
> na Suid-Afrika, dan is dieselfde patroon duidelik sigbaar. Hier by ons het
> Sam Nujoma al om en by 9 plase en die politici verdien skrikwekkende
> salarisse. Die gewone ou op die grond leef natuurlik niks beter nie want
> eintlik is daar nou minder werksgeleenthede as wat daar ooit was.
>
Re: Mugabe en Afrika [boodskap #64764 is 'n antwoord op boodskap #64762] Vr, 12 Julie 2002 11:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leutwein  is tans af-lyn  Leutwein
Boodskappe: 13
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Junior Lid
Dit is skokkend.Dit is deesdae baie lekker om "previously disadvantaged" te
wees.
Ek wonder net waar oom Robert gaan aftree? Seker in Kanada.

"Suidwester" skryf in boodskap news:3d2ebcb7.0@news1.mweb.co.za...
> Het julle gisteraand op KykNet gesien van die mense wat Mugabe nou in die
> Wêreldhof wil aanvat sodat hy verantwoording kan doen vir sy dade? Wat my
> nogal geruk het was die storie van dat Mugabe een van die 10 rykste mense op
> aarde is! Die man kom mos 'n ernstige bloedkeel kort want die enigste
> manier vir 'n president van 'n land om so baie geld te vergaar, is om sy eie
> land te verkrag.
> Nog meer verontrustend was die teorie dat Mugabe nie blankes van hul
> plase afsit net om van blankes ontslae te raak nie.....hy wil die
> boerderybedryf in geheel skaak. Kyk mens verder suid, hier na ons toe en
> na Suid-Afrika, dan is dieselfde patroon duidelik sigbaar. Hier by ons het
> Sam Nujoma al om en by 9 plase en die politici verdien skrikwekkende
> salarisse. Die gewone ou op die grond leef natuurlik niks beter nie want
> eintlik is daar nou minder werksgeleenthede as wat daar ooit was.
>
Re: Mugabe en Afrika [boodskap #64767 is 'n antwoord op boodskap #64764] Vr, 12 Julie 2002 13:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hmm! Met Gloudina in tou om sy voete en 'skesaus te lek? Wat 'n pragtige
gedagte om 'n naweek mee te begin!!

"Leutwein" skryf in boodskap news:3d2ed344.0@news1.mweb.co.za...
> Dit is skokkend.Dit is deesdae baie lekker om "previously disadvantaged" te
> wees.
> Ek wonder net waar oom Robert gaan aftree? Seker in Kanada.
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3d2ebcb7.0@news1.mweb.co.za...
>> Het julle gisteraand op KykNet gesien van die mense wat Mugabe nou in die
>> Wêreldhof wil aanvat sodat hy verantwoording kan doen vir sy dade? Wat
> my
>> nogal geruk het was die storie van dat Mugabe een van die 10 rykste
mense
> op
>> aarde is! Die man kom mos 'n ernstige bloedkeel kort want die enigste
>> manier vir 'n president van 'n land om so baie geld te vergaar, is om sy
> eie
>> land te verkrag.
>> Nog meer verontrustend was die teorie dat Mugabe nie blankes van hul
>> plase afsit net om van blankes ontslae te raak nie.....hy wil die
>> boerderybedryf in geheel skaak. Kyk mens verder suid, hier na ons toe en
>> na Suid-Afrika, dan is dieselfde patroon duidelik sigbaar. Hier by ons
> het
>> Sam Nujoma al om en by 9 plase en die politici verdien skrikwekkende
>> salarisse. Die gewone ou op die grond leef natuurlik niks beter nie want
>> eintlik is daar nou minder werksgeleenthede as wat daar ooit was.
>>
>
Re: Mugabe en Afrika [boodskap #64768 is 'n antwoord op boodskap #64764] Vr, 12 Julie 2002 14:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Leutwein wrote:

> Ek wonder net waar oom Robert gaan aftree? Seker in Kanada.

Ek twyfel. Net soos Winnie Mandela, wat
nie in die land toegelaat word nie. ( Dit
terwyl Nelson Mandela nou 'n ereburger is
van Kanada, een van net twee nie-Kanadese
wat so vereer is.)
Kan julle joggies onthou hoe julle van
Winnie Mandela met goedkeur gepraat het toe
sy die ANC begin aanval het?

Gloudina
Re: Mugabe en Afrika [boodskap #64769 is 'n antwoord op boodskap #64764] Vr, 12 Julie 2002 14:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Leutwein wrote:

> Ek wonder net waar oom Robert gaan aftree? Seker in Kanada.

Ek twyfel. Net soos Winnie Mandela, wat
nie in die land toegelaat word nie. ( Dit
terwyl Nelson Mandela nou 'n ereburger is
van Kanada, een van net twee nie-Kanadese
wat so vereer is.)
Kan julle joggies onthou hoe julle van
Winnie Mandela met goedkeur gepraat het toe
sy die ANC begin aanval het?

Gloudina
Re: Mugabe en Afrika [boodskap #64770 is 'n antwoord op boodskap #64764] Vr, 12 Julie 2002 14:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hilda  is tans af-lyn  Hilda
Boodskappe: 383
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek dink ook dis skokkend ! Ons lees nou dat daar dalk hongersnood sal wees
in Zimbabwe.
Ek begryp nie hoekom Mugabe nog op internasionale konferensies oor armoede
en honger in die wêreld toegelaat word nie. Ek het op die BBC webwerf die
verslag van 'n BBC-joernalis gelees. Die man was incognito in Zimbabwe want
BBC-joernaliste is nie meer toegelaat nie. Hy vertel van verkragtings,
marteling van opposante van Mugabe deur sy eie kliek.
Hulle sê ook dat Mugabe sê die hongersnood is te wyte aan droogte, maar dat
in verbye jare daar al baie erger droogtes was wat nooit hongersnood
veroorsaak het nie.
Mobutu was ook een van die rykste mense op aarde ... En kyk hoe lyk Kongo
nou.

Hilda.

"Leutwein" skryf in boodskap news:3d2ed344.0@news1.mweb.co.za...
> Dit is skokkend.Dit is deesdae baie lekker om "previously disadvantaged" te
> wees.
> Ek wonder net waar oom Robert gaan aftree? Seker in Kanada.
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3d2ebcb7.0@news1.mweb.co.za...
>> Het julle gisteraand op KykNet gesien van die mense wat Mugabe nou in die
>> Wêreldhof wil aanvat sodat hy verantwoording kan doen vir sy dade? Wat
> my
>> nogal geruk het was die storie van dat Mugabe een van die 10 rykste
mense
> op
>> aarde is!
Re: Mugabe en Afrika [boodskap #64790 is 'n antwoord op boodskap #64768] Sa, 13 Julie 2002 04:08 Na vorige boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Nee - maar wat ons wel weet is dat julle ere-burger (Mandela)vir Winnie as
sy vrou gekies het ... En toe hy vrygelaat word vat hy 'n masbieker ...
skryf in boodskap news:3D2EE583.9050403@rogers.com...
>
> Leutwein wrote:
>
>> Ek wonder net waar oom Robert gaan aftree? Seker in Kanada.
>
>
> Ek twyfel. Net soos Winnie Mandela, wat
> nie in die land toegelaat word nie. ( Dit
> terwyl Nelson Mandela nou 'n ereburger is
> van Kanada, een van net twee nie-Kanadese
> wat so vereer is.)
> Kan julle joggies onthou hoe julle van
> Winnie Mandela met goedkeur gepraat het toe
> sy die ANC begin aanval het?
>
> Gloudina
>
Vorige onderwerp: Rubbish: 20 Percent of South Africans Infected with AIDS
Volgende onderwerp: Marchand
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 11:22:23 MGT 2024