Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » LORDS PRAYER (ONSE VADER)
LORDS PRAYER (ONSE VADER) [boodskap #5696] Sa, 03 Februarie 1996 00:00
Andrew Harwood  is tans af-lyn  Andrew Harwood
Boodskappe: 12
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Junior Lid
ONSE VADER

Onse vader wat in die hemele is,
laat u naam geheilig word;
laat u koninkryk kom; laat u wil
geskied, soos in die hemel net so ook
op die aarde;
gee ons vandag ons daaglikse brood
en vergeef ons ons skulde, soos
ons ook ons skuldenaars vergewe;
en lei ons nie in versoeking nie,
maar verlos ons van die Bose. Want
aan u behoort die koninkryk die krag
en die heerlikheid tot in ewigheid.
Amen


--------------------------------------SPRINGBOKS RULE THE WORLD-------
) /
ANDREW HARWOOD .oooO (_/
Environmental Engineering ( )
Carleton University \ (
\_) Oooo.
Email: ahar...@chat.carleton.ca ( )
OR har...@engsoc.carleton.ca ) /
Postal: 7 Weatherwood Cres.; Nepean, .oooO (_/
Ontario; K2E 7C5; Canada ( )
\ (
-------------------------------------WALKING OVER THE COMPETITION-----
Vorige onderwerp: Afrikaans Forever ?
Volgende onderwerp: D.J. Opperman: SCRIBA VAN EGIPTE
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 14:26:47 MGT 2024