Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Krieket.
Krieket. [boodskap #57142] Vr, 08 Februarie 2002 11:49 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die hopelose swak SA span het dit toe per ongeluk reg gekry om die
pajamareeks in Australië teen NZ te wen.
Annette
Re: Krieket. [boodskap #57151 is 'n antwoord op boodskap #57142] Vr, 08 Februarie 2002 15:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 8 Feb 2002 13:49:02 +0200, "Annette" wrote:

> Die hopelose swak SA span het dit toe per ongeluk reg gekry om die
> pajamareeks in Australië teen NZ te wen.
> Annette
>

Hansie Cronjé het nuwe werk gekry. Werk hy nie dalk vir die NZse span
nie?
Re: Krieket. [boodskap #57153 is 'n antwoord op boodskap #57151] Vr, 08 Februarie 2002 16:01 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee man - lees jy nie koerant nie?
Hy gaan by 'n plek werk waar sy dade aan 'n groot klok gehang word:)))
Annette

Davie Davis skryf in boodskap news:a0r76ugetc8aq41um7v2lt0egl5m7acefc@4ax.com...
> On Fri, 8 Feb 2002 13:49:02 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Die hopelose swak SA span het dit toe per ongeluk reg gekry om die
>> pajamareeks in Australië teen NZ te wen.
>> Annette
>>
>
> Hansie Cronjé het nuwe werk gekry. Werk hy nie dalk vir die NZse span
> nie?
>
Vorige onderwerp: Krieket
Volgende onderwerp: Sjoe!! Wat 'n wedstryd!!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 05 17:20:22 MGT 2024