Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Sjoe!! Wat 'n wedstryd!!
Sjoe!! Wat 'n wedstryd!! [boodskap #57228] So, 10 Februarie 2002 19:06
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nou net klaar gekyk na die eindstryd van die Afrika Beker - Kameroen wat vir
Senegal wen 3/2 met 'n uitklopdoelbeslissing.
Ons arme Bafana Bafana span het genaglik vroeër uitgeval - teen enigeen van
bg twee spanne sou hulle maar op vanaand se spel sleg verloor het.
Nou wonder ek maar net vir wat hulle geld gaan mors om die span na die
wêreldbeker te stuur - gesien in die lig dat ons manshokkiespan nie
Olimpiese spele toe gestuur is nie - omdat hulle in elk geval nie sou wen
nie.

Annette
Vorige onderwerp: Krieket.
Volgende onderwerp: Onse Baby!!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 05 11:00:44 MGT 2024