Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » RASSISME FINALE SPYKER IN DOODKIS VAN SA KRIEKET
RASSISME FINALE SPYKER IN DOODKIS VAN SA KRIEKET [boodskap #55078] Wo, 02 Januarie 2002 18:52 na volgende boodskap
david  is tans af-lyn  david
Boodskappe: 35
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Volle Lid
RASSISME FINALE SPYKER IN DOODKIS VAN SA KRIEKET

2 Januarie 2002

Die naakte rassisme van mnr Percy Sonn, vorrsitter van SA Krieket, wat sy
vetoreg gebruik het om te verseker dat 'n tweede speler van kleur in die SA
krieketspan vir die derde toets teen Australië opgeneem word, is laakbaar.
Op hierdie wyse word 'n reeds-beleërde SA span nog verder verswak, aangesien
sowel Ntini as Ontong tans hoegenaamd nie krieket van toetsgehalte speel
nie. Die besluit is ook geensins tot voordeel van Ntini of Ontong nie,
aangesien hulle die stryd moet aanknoop in die wete dat hulle bloot as
"tokens" gebruik word.

Hierdie onbesonne stap gaan gewis 'n demoraliserende uitwerking op die span
as geheel hê, aangesien hulle die wêreldkampioene moet aandurf in die wete
dat politici en beamptes se eie agendas hulle merieteloos tot 'n verswakte
span degradeer.

Hierdie tipe besluite het 'n vernietigende uitwerking op nasiebou in
Suid-Afrika, en sal eerder lei tot wrewel en frustrasie wat geensins
bevorderlik is vir goeie verhoudinge tussen die bevolkingsgroepe in
Suid-Afrika nie. Die rol wat die minister van Sport, Nconde Balfour speel
deur sy voortdurende inmengery en gesanik oor swart spelers wat kwansuis
benadeel word, moet ook nie misgekyk word nie.

Soos in die staatsadministrasie en die ekonomie, is prestasie en sukses op
die sportveld ook die beste waarborg vir ontwikkeling en groter geleenthede
vir almal. Deur meriete oorboord te gooi word groei, vooruitgang en
effektiwiteit benadeel, ten koste juis van die sogenaamde benadeeldes.
Re: RASSISME FINALE SPYKER IN DOODKIS VAN SA KRIEKET [boodskap #55083 is 'n antwoord op boodskap #55078] Do, 03 Januarie 2002 00:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

david wrote:

> Hierdie tipe besluite het 'n vernietigende uitwerking op nasiebou in
> Suid-Afrika, en sal eerder lei tot wrewel en frustrasie wat geensins
> bevorderlik is vir goeie verhoudinge tussen die bevolkingsgroepe in
> Suid-Afrika nie.

O so, deesdae begin die .003 persent van die
bevolking van SA wat vol "wrewel en frustrasie"
is omdat die sportspanne nie leliewit is nie, nou
verklaar dat as dinge nie gaan soos hulle wil
nie, dan gaan hulle nie saam "nasie-bou" nie.
So who cares? Die res van die bevolking bou
heel lustig die nasie voort.

Tant Hessie van Helsdingen-Paulse
Re: RASSISME FINALE SPYKER IN DOODKIS VAN SA KRIEKET [boodskap #55086 is 'n antwoord op boodskap #55083] Do, 03 Januarie 2002 04:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Antie Tottie (Gloudinosoris Hex)

Jy is nie antie-rassisties nie - jou is bloot antie-blank. Die resultaat van
jou onvermoë om suksesvol in Suid-Afrika te wees.

Enige persoon of instansie wat teen meriete as maatstaf by die van persone
is, het nie nie langtermyn belange van Suid-Afrika op die hart nie.

Vanuit 'n politieke oogpunt is ek egter verheug dat Sonn die standpunt
inneem. Engelssprekendes sal nou finaal besef dat kompromieë met die
ANC/SAKP/COSATU nie haalbaar is nie.

Regdenkendes sal sterker standpunt moet inneem. Daar is al mense wat meen
dat die wêreldbeker toernooi van 2003 geboikot moet word - ek weet nie of
dit 'n gesonde siening is nie?

skryf in boodskap news:3C33A2C0.7090606@rogers.com...
>
> david wrote:
>
>
>> Hierdie tipe besluite het 'n vernietigende uitwerking op nasiebou in
>> Suid-Afrika, en sal eerder lei tot wrewel en frustrasie wat geensins
>> bevorderlik is vir goeie verhoudinge tussen die bevolkingsgroepe in
>> Suid-Afrika nie.
>
>
>
> O so, deesdae begin die .003 persent van die
> bevolking van SA wat vol "wrewel en frustrasie"
> is omdat die sportspanne nie leliewit is nie, nou
> verklaar dat as dinge nie gaan soos hulle wil
> nie, dan gaan hulle nie saam "nasie-bou" nie.
> So who cares? Die res van die bevolking bou
> heel lustig die nasie voort.
>
> Tant Hessie van Helsdingen-Paulse
>
Re: RASSISME FINALE SPYKER IN DOODKIS VAN SA KRIEKET [boodskap #55093 is 'n antwoord op boodskap #55086] Do, 03 Januarie 2002 07:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jonas, ek dink ons moet dit nog steeds aanbied, maar geen span in die veld
stoot nie;)))
Ons is mos nou die land wat allerhande niksseggende wêreldkonferensies
gereeld aanbied:))
Annette

Jonas skryf in boodskap news:a10nh9$sjq$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Antie Tottie (Gloudinosoris Hex)
>
> Jy is nie antie-rassisties nie - jou is bloot antie-blank. Die resultaat van
> jou onvermoë om suksesvol in Suid-Afrika te wees.
>
> Enige persoon of instansie wat teen meriete as maatstaf by die van persone
> is, het nie nie langtermyn belange van Suid-Afrika op die hart nie.
>
> Vanuit 'n politieke oogpunt is ek egter verheug dat Sonn die standpunt
> inneem. Engelssprekendes sal nou finaal besef dat kompromieë met die
> ANC/SAKP/COSATU nie haalbaar is nie.
>
> Regdenkendes sal sterker standpunt moet inneem. Daar is al mense wat meen
> dat die wêreldbeker toernooi van 2003 geboikot moet word - ek weet nie of
> dit 'n gesonde siening is nie?
>
>
> skryf in boodskap news:3C33A2C0.7090606@rogers.com...
>>
>> david wrote:
>>
>>
>>> Hierdie tipe besluite het 'n vernietigende uitwerking op nasiebou in
>>> Suid-Afrika, en sal eerder lei tot wrewel en frustrasie wat geensins
>>> bevorderlik is vir goeie verhoudinge tussen die bevolkingsgroepe in
>>> Suid-Afrika nie.
>>
>>
>>
>> O so, deesdae begin die .003 persent van die
>> bevolking van SA wat vol "wrewel en frustrasie"
>> is omdat die sportspanne nie leliewit is nie, nou
>> verklaar dat as dinge nie gaan soos hulle wil
>> nie, dan gaan hulle nie saam "nasie-bou" nie.
>> So who cares? Die res van die bevolking bou
>> heel lustig die nasie voort.
>>
>> Tant Hessie van Helsdingen-Paulse
>>
>
Re: RASSISME FINALE SPYKER IN DOODKIS VAN SA KRIEKET [boodskap #55095 is 'n antwoord op boodskap #55078] Do, 03 Januarie 2002 08:11 Na vorige boodskap
Voetleuce  is tans af-lyn  Voetleuce
Boodskappe: 127
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"david" skryf in boodskap news:3c33e323_2@batman.vip-za.com...

> Die naakte rassisme van mnr Percy Sonn, vorrsitter van SA Krieket, wat sy
> vetoreg gebruik het om te verseker dat 'n tweede speler van kleur in die SA
> krieketspan vir die derde toets teen Australië opgeneem word, is laakbaar.
> Hierdie onbesonne stap gaan gewis 'n demoraliserende uitwerking op die span
> as geheel hê, aangesien hulle die wêreldkampioene moet aandurf in die wete
> dat politici en beamptes se eie agendas hulle merieteloos tot 'n verswakte
> span degradeer.

Ey, jy't hopeloos te min vertroue in die moraal van ons
krieketspelers. Nie alle mense is so oorhoeks en geworrie oor
rassisme nie, en nie almal neem so erg aanstoot by die pleeg van
rassisme nie, en nie almal laat hulle deur sulkes van stryk bring nie.
Volgende week is dit al vergete.
Vorige onderwerp: KRIEKET !
Volgende onderwerp: Suid-Afrika se krieketspan
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 05 19:28:58 MGT 2024