Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » DS: DS: [AFRIKAANS:5739] Re: Moere
DS: DS: [AFRIKAANS:5739] Re: Moere [boodskap #5612] Wo, 31 Januarie 1996 00:00
Robert Wagenaar  is tans af-lyn  Robert Wagenaar
Boodskappe: 385
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
----------
Van: amde...@gold.up.ac.za[SMTP:am...@gold.up.ac.za]
Verzonden: woensdag 31 januari 1996 9:16
Aan: Robert Wagenaar
CC: amde...@gold.up.ac.za
Onderwerp: Re: DS: [AFRIKAANS:5739] Re: Moere

In article you write:
> From: Robert Wagenaar
> Subject: DS: [AFRIKAANS:5739] Re: Moere
> Date: Thu, 25 Jan 1996 13:01:58 +-100



> ----------
> Van: Nico van der Dussen[SMTP:...@cis.co.za]
> Verzonden: woensdag 24 januari 1996 8:12
> Aan: Multiple recipients of list
> Onderwerp: [AFRIKAANS:5739] Re: Moere

> Ene Toon, het navraag gedoen oor die betekenis van die woord "Moer"

> Die volgende beskaafde betekenisse kom dadelik by my op:

> Die deel wat op 'n bout draai (bout en moer)
> In die vee-teelt as moeder
> 'n Saad ertappel
> Koffie-moer (ook vir ander afsaksels soos by wyn)

> Miskien kan die taalkundiges beter verklarings gee, en nog by las.

> O ja, moer kan ook in Afrikaans as sinoniem vir neuk en donder gebruik word.

> Groete

> Nico

Ek het dit nog altyd verstaan dat as iemand sê "jou moer", dit beteken
"jou moeder (moer) is 'n hoer"

Beste groete
At
Vorige onderwerp: DS: [AFRIKAANS:5885] Re: GELD EN BANKE
Volgende onderwerp: DS: [AFRIKAANS:5914] Re: FOGIES: VIRUSES--IMPORTANT PLEASE READ IMMEDIATELY
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 07:17:55 MGT 2024