Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » DS: [AFRIKAANS:5885] Re: GELD EN BANKE
DS: [AFRIKAANS:5885] Re: GELD EN BANKE [boodskap #5608] Wo, 31 Januarie 1996 00:00
Robert Wagenaar  is tans af-lyn  Robert Wagenaar
Boodskappe: 385
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
----------
Van: Dr. J.A Brink[SMTP:b...@risc6.unisa.ac.za]
Verzonden: woensdag 31 januari 1996 9:59
Aan: Multiple recipients of list
Onderwerp: [AFRIKAANS:5885] Re: GELD EN BANKE

Jeff skryf:

>
> Bedoel jy dat private banke hulle eie goue "sovereigns", of
> Krugerrande, of silwer dollars, ens, sou vervaardig, of
> banknote sou druk? Het soiets eg in die 19e eeu gebeur?
>
> Jeff
>
>
'n Interessante brokkie:

Tot (as ek reg onthou) die sestiger- of dalk die vroe"e sewentigerjare
het die handelsbanke in die ou Suid-Wes Afrika nog hulle eie geld gedruk en
uitgegee. 'n Mens het Standard Bank of Barclays Bank geld byvoorbeeld gehad
waarmee jy gekoop het.

Johan Brink
Vorige onderwerp: ope brief aan LEENDERT, wat ook cute is
Volgende onderwerp: DS: DS: [AFRIKAANS:5739] Re: Moere
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 13 21:19:18 MGT 2024