Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vlak varke en vlakvarke
Vlak varke en vlakvarke [boodskap #50844] Do, 27 September 2001 11:19 na volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
> Arthur: Net vlakvark begryp ek nie... Dis 'n gereg, nê?

Danielle: Ja, en nogal bleddie lekker ook! :-)

Wouter: 'n Vlakvark is 'n wilde dier. (Engels Warthog)
Moet dit nie verwar met 'n plaasvark of enige ander vark
op hierdie ng nie :-)
Re: Vlak varke en vlakvarke [boodskap #50862 is 'n antwoord op boodskap #50844] Do, 27 September 2001 16:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Wouter Plaasvark" schreef...
>> Arthur: Net vlakvark begryp ek nie... Dis 'n gereg, nê?
>
> Danielle: Ja, en nogal bleddie lekker ook! :-)
>
> Wouter: 'n Vlakvark is 'n wilde dier. (Engels Warthog)

Oh, ons noem dit 'n wrattenzwijn.

Dankie,
Arthur
Re: Vlak varke en vlakvarke [boodskap #50870 is 'n antwoord op boodskap #50862] Do, 27 September 2001 21:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
>> Arthur: Net vlakvark begryp ek nie... Dis 'n gereg, nê?
>
> Danielle: Ja, en nogal bleddie lekker ook! :-)
>
> Wouter: 'n Vlakvark is 'n wilde dier. (Engels Warthog)

Arthur: Oh, ons noem dit 'n wrattenzwijn.

Wouter : Ek het ook al gewonder of 'n vlakvark nie vroeër 'n vratvark was
nie
Re: Vlak varke en vlakvarke [boodskap #50881 is 'n antwoord op boodskap #50844] Vr, 28 September 2001 06:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
> Wouter : Ek het gewonder of 'n vlakvark nie vroeër 'n vratvark was nie

Danielle
Vratvark sou beter wees, want hulle het mos sulke vratte op
hulle gesigte (dis nou volgens die Encarta). Ek het persoonlik
nog nooit ene in die gesig gestaar en die vratte raakgesien, nie. :-)

Wouter
Vlakvarke is volop in ons wildtuine, hulle is koddige diere wat dikwels
met hulle sterte penorent hardloop. Dit lyk soos lugdrade (aerials).
Hulle raak soms taamlik mak. En ja, hulle het baie vratte.

Danielle
Terloops, ek verstaan ook nou waarom jy niks van vlakvarke hou nie...
"Because warthogs are symptomless carriers of African Swine fever,
which is fatal to domestic pigs, and host to the tsetse fly, carrier
of the deadly sleeping sickness in man and other fatal livestock
diseases, the warthog is readily eradicated in agricultural areas of
Africa"

Wouter
In veral die noordelike deel van Namibië is vlakvarke nog volop
op plase, ek vermoed in sommige ander Bosvelddele ook.
Daar is dan seker minder plaasvarke :-(

Danielle
My kinders se skoolwapen was die van 'n "Ever" - ek dog al die tyd dit
is dieselfde ding as 'n vlakvark. Maar nou sien ek dat 'n vlakvark
glad nie so naais dier is nie. Weet jy of Eversdal laerskool nog steeds
Evertjies is? :-)

Wouter
"Evers" kan ek nie. Waar is hulle?
Die naam Evertjies ken ek ook nie, ons kinders was Durbies.
Re: Vlak varke en vlakvarke [boodskap #50888 is 'n antwoord op boodskap #50881] Vr, 28 September 2001 09:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:9p17cf$mju$3@ctb-nnrp1.saix.net...
>> Wouter : Ek het gewonder of 'n vlakvark nie vroeër 'n vratvark was nie
>
> Danielle
> Vratvark sou beter wees, want hulle het mos sulke vratte op
> hulle gesigte (dis nou volgens die Encarta). Ek het persoonlik
> nog nooit ene in die gesig gestaar en die vratte raakgesien, nie. :-)
>
> Wouter
> Vlakvarke is volop in ons wildtuine, hulle is koddige diere wat dikwels
> met hulle sterte penorent hardloop. Dit lyk soos lugdrade (aerials).
> Hulle raak soms taamlik mak. En ja, hulle het baie vratte.
>
> Danielle
> Terloops, ek verstaan ook nou waarom jy niks van vlakvarke hou nie...
> "Because warthogs are symptomless carriers of African Swine fever,
> which is fatal to domestic pigs, and host to the tsetse fly, carrier
> of the deadly sleeping sickness in man and other fatal livestock
> diseases, the warthog is readily eradicated in agricultural areas of
> Africa"
>
> Wouter
> In veral die noordelike deel van Namibië is vlakvarke nog volop
> op plase, ek vermoed in sommige ander Bosvelddele ook.
> Daar is dan seker minder plaasvarke :-(
>
Sakkie:
Vlakvarke is nog baie volop agter die Soutpansberg, noord
van Louis Trichardt in die Noord-Transvaal en 'n groot gevaar
as jy in die daardie omgewing rondry . Meeste van die boere
daar laat jou toe om hulle te jag sonder betaling. Jy mag natuurlik
nie die vleis huistoe vat nie as gevolg van die siektes. Die jagters sal
so af en toe een skiet vir die voorloper. Wat baie interresant
is van vlakvarke is dat in droogtetyd hulle van die eerstes is wat
uitvrek. Ek wil ook klein bietjie verskil met julle oor die vratte. Dit
is meer uitsteeksels, glad nie vratte nie. Wie van julle het al 'n klein
vlakvarkie
vas gehou. Dit is die pragtigste klein diertjie. Op Dwaalboom in
die Wes-Transvaal het die skool 'n vlakvark gehad as 'n troeteldier.
So mak soos 'n lammetjie.
Re: Vlak varke en vlakvarke [boodskap #50891 is 'n antwoord op boodskap #50881] Vr, 28 September 2001 11:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Vlakvarke met daardie regop yl stretjies is vir my vreeslik sexy:)))
Annette

--
Re: Vlak varke en vlakvarke [boodskap #50893 is 'n antwoord op boodskap #50891] Vr, 28 September 2001 11:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Watter deel Annette, die regop of die yl. :-))))

"Annette" skryf in boodskap news:9p1n5e$fjdqt$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Vlakvarke met daardie regop yl stretjies is vir my vreeslik sexy:)))
> Annette
Re: Vlak varke en vlakvarke [boodskap #50898 is 'n antwoord op boodskap #50893] Vr, 28 September 2001 21:47 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
As dit sexy is, moet dit regop wees:))))
Annette

Sakkie skryf in boodskap news:3bb463b7$0$228@helios.is.co.za...
> Watter deel Annette, die regop of die yl. :-))))
>
> "Annette" wrote in message
> news:9p1n5e$fjdqt$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Vlakvarke met daardie regop yl stretjies is vir my vreeslik sexy:)))
>> Annette
>
Vorige onderwerp: L'Amour
Volgende onderwerp: ************
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 16:49:20 MGT 2024