Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: menseREGTE
Re: menseREGTE [boodskap #5435] Do, 25 Januarie 1996 00:00 na volgende boodskap
Koos[1]  is tans af-lyn  Koos[1]
Boodskappe: 746
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Frederick Peter Eek wrote:

Vergrype van die verlede in Suid-Afrika? Ek aanvaar dat jy weet van[/color]
>> die land se apartheid-verlede en dat jy weet wat apartheid was.
>> As jy dit nie weet nie, moet jy gaan oplees daaroor.
>> As jy reken apartheid was nie 'n verkragting van mense-regte nie, gaan
>> ons mekaar tog nooit vind nie. So ek gaan nie verder andtwoord nie.

> Noem vir my die sogenaamde menseREGTE wat vergryp is, noem voorbeelde.
> Nou dat ek daaraan dink, miskien was daar van hulle verkrag, daar het al
> soveel bygekom.>>>

Moord. Marteling. Onteiening van besittings en die gee van daardie
besitting aan andere. Wegneem van stemreg. Wegneem van die reg om te
woon, werk en wandel waar jy wil. Wegneem van ordentlike onderwys en
gooi in minderwaardige onderwys. Gedwonge verskuiwings na
onlewensvatbare gebiede waar kinders doodgegaan het van honger.
Wegneem van die vryheid van spraak en inligting. Wegneem van die reg
op politieke uiting.
Dis 'n paar. En die verskil tussen dit en misdadigers waarna jy
klaarblyklik nie kan wag om te verwys nie, is dat DIE STAAT dit in 'n
raamwerk van wette gedoen het.
Kan jy die verskil verstaan?
(Hier is 'n speletjie vir jou: Kyk of jy die verskil tussen Stalin en
Al Capone kan beskryf in sowat vyftig woorde.)
Waar was jy in die afgelope tien jaar? Mind you, die afgelope veertig
jaar. Op permamente diens op die een of ander Suidpool-stasie.
Ek gaan nie verder aan die bespreking deelneem nie. Ek het in die
vorige antwoord ook so gese, maar die keer is dit finaal.
Ek is nie bereid om oor menseregte te argumenteer met iemand wat vra
watter menseregte deur apartheid verkrag is nie.
Re: menseREGTE [boodskap #5436 is 'n antwoord op boodskap #5435] Do, 25 Januarie 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frederick Peter Eek  is tans af-lyn  Frederick Peter Eek
Boodskappe: 14
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Junior Lid
fe...@is.co.za (Koos) wrote:

> Vergrype van die verlede in Suid-Afrika? Ek aanvaar dat jy weet van
> die land se apartheid-verlede en dat jy weet wat apartheid was.
> As jy dit nie weet nie, moet jy gaan oplees daaroor.
> As jy reken apartheid was nie 'n verkragting van mense-regte nie, gaan
> ons mekaar tog nooit vind nie. So ek gaan nie verder andtwoord nie.

Noem vir my die sogenaamde menseREGTE wat vergryp is, noem voorbeelde.
Nou dat ek daaraan dink, miskien was daar van hulle verkrag, daar het al
soveel bygekom.
Re: menseREGTE [boodskap #5742 is 'n antwoord op boodskap #5435] Do, 08 Februarie 1996 00:00 Na vorige boodskap
Koos[1]  is tans af-lyn  Koos[1]
Boodskappe: 746
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Frederick Peter Eek wrote:

> fe...@is.co.za (Koos) wrote:

>> Begin by Sophiatown en Distrik Ses.
>> Werk dan jou pad deur die land.

>>

Vertel jy vir my.
Re: menseREGTE [boodskap #5743 is 'n antwoord op boodskap #5435] Do, 08 Februarie 1996 00:00 Na vorige boodskap
Frederick Peter Eek  is tans af-lyn  Frederick Peter Eek
Boodskappe: 14
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Junior Lid
fe...@is.co.za (Koos) wrote:

> Begin by Sophiatown en Distrik Ses.
> Werk dan jou pad deur die land.

Is hierdie mense besteel, of het hulle iets in ruil daarvoor gekry?
Vorige onderwerp: Soek verlore vriend
Volgende onderwerp: Re: BoRiNg
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 15:38:52 MGT 2024