Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Soek verlore vriend
Soek verlore vriend [boodskap #5723] Wo, 07 Februarie 1996 00:00
Martin Knoetze  is tans af-lyn  Martin Knoetze
Boodskappe: 6
Geregistreer: Februarie 1996
Karma: 0
Junior Lid
Ek is op soek na 'n ou vriend van my. Ons was 'n hele klompie jare terug saam op
Tuks gewees. Hy het vir predikant geswot (Vir die wat nie weet nie, dis nou vir 'n
Pastorale Ingenieur). Later het hy meer sielkunde in beweeg. Sy naam is Arnold
Muller en sy vrou se naam Lianti. Ons het 'n klompie jare terug kontak verloor, en
ek kon hom nog nie weer opspoor nie. Ken iemand hom dalk ?

Martin Knoetze
Vorige onderwerp: Re: LECTURES ON SOUTH AFRICA
Volgende onderwerp: Re: menseREGTE
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 08:26:33 MGT 2024