SMS Woordelys [boodskap #39642] |
So, 25 Februarie 2001 04:43  |
Jonas
Boodskappe: 1070 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Daar is klaarblyklik 'n woordelys/woordeboek van SMS-terme beskikbaar - is
daar 'n elektroniese filantroop wat dit beskikbaar kan maak.
meg...@hotmail.co.za - asseblief...
|
|
|
Re: SMS Woordelys [boodskap #39668 is 'n antwoord op boodskap #39642] |
Ma, 26 Februarie 2001 09:01   |
Voetleuce
Boodskappe: 127 Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Jonas:
Daar is klaarblyklik 'n woordelys/woordeboek van SMS-terme beskikbaar - is
daar 'n elektroniese filantroop wat dit beskikbaar kan maak.
Leuce:
Pos dit hier as jy dit kry.
|
|
|
Re: SMS Woordelys [boodskap #141112 is 'n antwoord op boodskap #39668] |
Wo, 15 Februarie 2023 07:40  |
 |
Jan die Man
Boodskappe: 512 Geregistreer: Mei 2018
Karma: 22
|
Senior Lid |
|
|
Almal tik hopelik nie so nie. Hier is so 'n paar wat ek kon bymekaarskraap.
baie – bja
bietjie – biqi, bki of bq
by – @
d – die
dankie – dki
ek – k
ek is – ek's of x
engelkie – engelq
gaan - gan
gewees – gwes
gisteraand – gta
goed – gud
hgd – hoe gaan dit
HKGK – hier kom groot moeilikheid
hoe – hu
hoekom – hkm
jou – ju
kyk – kk
koffie – kofi
lekker – leka of lkr
later – ltr/latr
LMGA – lag my gat af
maar – ma
middag – mid8
nie – ni
niks – nix
ook – ok
ons – os
ROVEL – rol op vloer en lag
soen – x
vir – vi
wmj – wat maak jy?
wonder – wndr
word – wrd
|
|
|