Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Oor clichés
Oor clichés [boodskap #4316] Ma, 29 Maart 2004 22:12 na volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wat dink julle is die mees irriterende cliché in Engels?

Dit is: 'At the end of the day'

Nou wonder ek wat sou die mees irriterende cliché wees in Afrikaans?
Ek kan nie juis agterkom as mens so deur die boodskappe lees nie, en
dié wat mens wel raaksien, is direkte vertalings van die Engelse
clichés.
Maar nou ja, (aan die einde van die dag) is dit seker nie so
belangrik nie, dit was maar net interessant.
;-))

Die navorsing is gedoen deur 'n groep wat hulleself die
Plain English Campaign. Die groep is in 1979 gestig.
" an independent group that campaigns against clichés, jargon, and
obfuscation, particularly in official and public documents.
Led by John Lister, it surveyed more than 5,000 English-speaking
people in 70 countries to determine the most annoying clichés of all
time"

The Most Irritating Clichés:
At the end of the day
At this moment in time
The constant use of "like," as if it were a form of punctuation
With all due respect

Irritating Cliché Runners-Up:

24/7
absolutely
address the issue
awesome
ballpark figure
bear with me
between a rock and a hard place
blue-sky thinking
bottom line
crack troops
glass half full (or half empty)
I hear what you're saying
in terms of
it's not rocket science
literally
move the goal posts
on a weekly basis
ongoing
singing from the same hymn sheet
the fact of the matter is
thinking outside the box
to be honest with you
touch base
Re: Oor clichés [boodskap #4317 is 'n antwoord op boodskap #4316] Ma, 29 Maart 2004 22:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 29 Mar 2004 17:12:59 -0500, Katryn wrote:

> Wat dink julle is die mees irriterende cliché in Engels?
>
> Dit is: 'At the end of the day'
>
> Nou wonder ek wat sou die mees irriterende cliché wees in Afrikaans?
> Ek kan nie juis agterkom as mens so deur die boodskappe lees nie, en
> dié wat mens wel raaksien, is direkte vertalings van die Engelse
> clichés.
> Maar nou ja, (aan die einde van die dag) is dit seker nie so
> belangrik nie, dit was maar net interessant.
> ;-))
>
> Die navorsing is gedoen deur 'n groep wat hulleself die
> Plain English Campaign. Die groep is in 1979 gestig.
> " an independent group that campaigns against clichés, jargon, and
> obfuscation, particularly in official and public documents.
> Led by John Lister, it surveyed more than 5,000 English-speaking
> people in 70 countries to determine the most annoying clichés of all
> time"
>
> The Most Irritating Clichés:
> At the end of the day
> At this moment in time
> The constant use of "like," as if it were a form of punctuation
> With all due respect
>
> Irritating Cliché Runners-Up:
>
> 24/7
> absolutely
> address the issue
> awesome
> ballpark figure
> bear with me
> between a rock and a hard place
> blue-sky thinking
> bottom line
> crack troops
> glass half full (or half empty)
> I hear what you're saying
> in terms of
> it's not rocket science
> literally
> move the goal posts
> on a weekly basis
> ongoing
> singing from the same hymn sheet
> the fact of the matter is
> thinking outside the box
> to be honest with you
> touch base


ja' nee!

DD
Re: Oor clichés [boodskap #4319 is 'n antwoord op boodskap #4316] Di, 30 Maart 2004 18:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:p67h605fmbrql2fqhjc084orler0na7rac@4ax.com...
> Wat dink julle is die mees irriterende cliché in Engels?

> With all due respect

Hierdie een laat my altyd lag. As iemand dit sê bedoel hulle gewoonlik
presies die teenoorgesteld m.a.w "jy verdien nie respek nie, jy is 'n idoot
en gaan jou vertel waarom....."

Dit was 'n baie goeie lys!

Lorinda
Re: Oor clichés [boodskap #4329 is 'n antwoord op boodskap #4319] So, 04 April 2004 15:58 Na vorige boodskap
MoerFie  is tans af-lyn  MoerFie
Boodskappe: 94
Geregistreer: Maart 2004
Karma: 0
Volle Lid
Ek haat veral "at this point in time"

"Lorinda" skryf in boodskap news:4069b8e5_1@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>
> "Katryn" wrote in message
> news:p67h605fmbrql2fqhjc084orler0na7rac@4ax.com...
>> Wat dink julle is die mees irriterende cliché in Engels?
>
>> With all due respect
>
> Hierdie een laat my altyd lag. As iemand dit sê bedoel hulle gewoonlik
> presies die teenoorgesteld m.a.w "jy verdien nie respek nie, jy is 'n idoot
> en gaan jou vertel waarom....."
>
> Dit was 'n baie goeie lys!
>
> Lorinda
>
Vorige onderwerp: Re: hi :-))) - onmyway.gif (1/1)
Volgende onderwerp: Regte Manne in die Kaap
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jul 18 08:36:39 MGT 2024