Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » "Vliegie" deur C. Louis Leipoldt
"Vliegie" deur C. Louis Leipoldt [boodskap #146016] Vr, 02 Augustus 2024 10:04
Jan die Man  is tans af-lyn  Jan die Man
Boodskappe: 521
Geregistreer: Mei 2018
Karma: 22
Senior Lid
Vliegie, vliegie, fluister
As jy vlieg vir my;
Waar was jy eergister
Waarvandaan kom jy?
Boetie sê jy lewe
Net maar vir 'n dag
Vliegie, vliegie, fluister  -
Waar was jy vannag?

Slaap jy, vliegie?  Droom jy,
As jy sedig staan?
Vliegie, kom vertel my,
Eér jou dag vergaan.
Vorige onderwerp: "As die lemoenbome bot" deur C. Louis Leipoldt
Volgende onderwerp: Muskiete-Jag van AD Keet
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Sep 19 16:26:06 MGT 2024