Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ontlont
ontlont [boodskap #145314] Di, 21 Mei 2024 10:18
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19323
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ontlont
Afbreking: ont•lont
Samestelling: ont- + lont


Werkwoord: ontlont
Verlede tyd: het ontlont

Betekenis:
• Om die lont te verwyder.
• (figuurlik) Om onskadelik te stel of minder gevaarlik te maak.

Gebruik:
• Die soldaat het die bom ontlont.
• Die polisieman probeer om die gyselaarsdrama te ontlont.

Vertaling:
Engels: to defuse
Nederlands: onschadelijk maken; de angel uithalen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verblind
Volgende onderwerp: raaiselagtig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 15 23:38:16 MGT 2024