Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » redigering
redigering [boodskap #145290] Ma, 20 Mei 2024 10:23
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19323
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
redigering
Afbreking: re•di•ge•ring
Samestelling: redigeer + -ing


Selfstandige naamwoord: redigering
Meervoud: redigeringe, redigerings

Betekenis:
• Die handeling of resultaat van redigeer. Om iets voor publikasie reg te maak en in goeie vorm te kry.

Gebruik:
• Sy help skrywers op 'n vryskutbasis met die redigering van manuskripte.

Sinoniem:
• herskrywing
• korreksie
• redaksiewerk
• redigeerwerk
• verwerking
• taalversorging

Hiponiem:
• dokumentredigering
• kopieredigering
• teksredigering
• tesisredigering

Afgelei:
• redigeringsfunksies
• redigeringsproses

Verwant:
• redigeer
• redigeerder

Vertaling:
Engels: editing
Nederlands: bewerken, redactie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: toerisme
Volgende onderwerp: jeugleier
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 15 21:44:58 MGT 2024