Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » as't ware
as't ware [boodskap #145227] So, 12 Mei 2024 17:29
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19158
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
as't ware
Afbreking: as't wa•re


Bywoord: as't ware

Betekenis:
• As dit sou wees; dit lyk tog; min of meer.

Gebruik:
• Dit was as't ware 'n halfhartige poging.

Wisselvorm:
• as 't ware (met 'n spasie)

Vertaling:
Engels: as it were, so to speak
Nederlands: als het ware

Nota:
• Inkrimping van die Nederlande "als het ware".
• Dit is verkeerd om te skryf "as te ware", of nog erger "aste ware".

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vervlegting
Volgende onderwerp: onrusbarend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 20:59:42 MGT 2024