Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » allermins
allermins [boodskap #142411] So, 02 Julie 2023 11:49
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19218
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
allermins
Afbreking: al•ler•mins


Bywoord: allermins

Betekenis:
• Glad nie.

Gebruik:
• Hy was allermins beïndruk met die afskeepwerk.

Sinoniem:
• geensins

Vertaling:
Engels: not in the least, not at all
Nederlands: allerminst

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skoolvakansie
Volgende onderwerp: gelukskoot
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 08 02:44:58 MGT 2024