Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » laaier
laaier [boodskap #139638] Ma, 04 Julie 2022 11:27
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18857
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
laaier
Afbreking: laai•er
Samestelling: laai + -er


Selfstandige naamwoord: laaier
Meervoud: laaiers
Verkleinwoord: laaiertjie
Meervoud van verkleining: laaiertjies

Betekenis:
• Iets wat laai (vol maak).
• Iemand wat iets laai (inpak).

Gebruik:
• My selfoon se laaier het gebreek.
• Die laaiers het nie vanoggend vir werk opgedaag nie.

Antoniem:
• ontlaaier

Hiponiem:
• batterylaaier
• goederelaaier
• selflaaier
• snellaaier
• sypellaaier
• voorlaaier
• windlaaier

Verwant:
• laaiery

Vertaling:
Engels: charger; loader
Nederlands: lader

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: pankreas
Volgende onderwerp: deksteen
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 26 14:08:59 MGT 2024