Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Kersdag
Kersdag [boodskap #138597] Ma, 20 Desember 2021 08:32
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18857
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die wyse manne bring vir Jesus geskenke.
Die wyse manne bring vir Jesus geskenke.
Kersdag
Afbreking: Kers•dag


Selfstandige naamwoord: Kersdag
Meervoud: Kersdae
Verkleinwoord: Kersdaggie
Meervoud van verkleining: Kersdaggies

Betekenis:
• Die dag van Kersfees, 25 Desember, waarop Christene Jesus se geboorte vier.

Gebruik:
• Die familie gaan Kersdag saam kerk toe, waarna koue geregte vir ete bedien word.

Sinoniem:
• Christusdag
• Kersmis
• Krismis
• Kersfees

Antoniem:
• Kersnag

Afgelei:
• Kersdagaand
• Kersdagete

Verwant:
• Oukersdag

Vertaling:
Engels: Christmas Day
Nederlands: kerstdag

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: stemmig
Volgende onderwerp: Oukersdag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 06:02:07 MGT 2024