Soek vir:
Supertaal
Kom praat saam!
Blog
Soek
Hulp
Lede
Registreer
Teken aan
Tuis
Tuis
»
Taal
»
Woordeboek
»
amoeba
Wys:
Vandag se boodskappe
::
Stemmings
::
Navigasie
amoeba
[
boodskap #138279
]
Sa., 23 Oktober 2021 10:12
Leksikograaf
Boodskappe:
21418
Geregistreer:
Maart 2019
Karma:
1
Senior Lid
'n Amoeba.
amoeba
Afbreking: a•moe•ba
Selfstandige naamwoord:
amoeba
Meervoud:
amoebas
Verkleinwoord:
amoebatjie
Meervoud van verkleining:
amoebatjies
Betekenis:
• 'n Eensellige diertjie in die familie
Amoebidae
en stam
Protozoa
.
Gebruik:
• 'n
Amoeba
het nie 'n vaste vorm nie en beweeg voort deur tydelike uitsteeksels (skynpootjies) te vorm.
Wisselvorm:
• ameba
• amebe
• amoebe
Afgelei:
• amoeba-agtig
Vertaling:
Engels: amoeba
Nederlands: amoebe
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Rapporteer boodskap aan 'n moderator
Vorige onderwerp:
spot
Volgende onderwerp:
beeswagter
Gaan na forum:
- Algemeen
Kennisgewings
Koeitjies & kalfies
- Taal
Afrikaans, ons taal
Woordeboek
Ensiklopedie
Prosa & poësie
Language Help/ Taalhulp/ Sprachhilfe
- Lekker
Humor & grappe
Musiek & liriek
TV, flieks & vermaak
Sport & ontspanning
Kos & resepte
Reis & vakansie
Stokperdjies & kunsvlyt
- Ernstig
Nuus
Wiele
Troeteldiere
Rekenaars & selfone
Geloof & kerksake
Gesondheid & boereraat
Veiligheid & wapens
Genealogie & famieliesake
Boeke, tydskrifte & koerante
Onderwys & opvoeding
Landbou & veeteelt
Ekonomie & geldsake
Emigrasie & buiteland
Ruil, koop & verkoop
-=]
terug na bo
[=-
[
XML-voer
] [
]
Tyd nou:
Sa. Apr. 05 08:49:53 UTC 2025