Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » amoeba
amoeba [boodskap #138279] Sa, 23 Oktober 2021 10:12
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18632
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Amoeba.
'n Amoeba.
amoeba
Afbreking: a•moe•ba


Selfstandige naamwoord: amoeba
Meervoud: amoebas
Verkleinwoord: amoebatjie
Meervoud van verkleining: amoebatjies

Betekenis:
• 'n Eensellige diertjie in die familie Amoebidae en stam Protozoa.

Gebruik:
• 'n Amoeba het nie 'n vaste vorm nie en beweeg voort deur tydelike uitsteeksels (skynpootjies) te vorm.

Wisselvorm:
• ameba
• amebe
• amoebe

Afgelei:
• amoeba-agtig

Vertaling:
Engels: amoeba
Nederlands: amoebe

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: spot
Volgende onderwerp: beeswagter
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 12:00:10 MGT 2024