Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » woltoon
woltoon [boodskap #137329] Vr, 23 Julie 2021 20:43
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18857
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
woltoon
Afbreking: wol•toon
Samestelling: wol + toon


Selfstandige naamwoord: woltoon
Meervoud: woltone
Verkleinwoord: woltoontjie
Meervoud van verkleining: woltoontjies

Betekenis:
• Spotnaam vir 'n Kapenaar, na aanleiding van die Kaapse skaapboere wat wol in bale intrap.

Gebruik:
• Is jy 'n woltoon, 'n blikoor of 'n vaalpens?

Sinoniem:
• wolbroer

Vertaling:
Engels: Capetonian
Nederlands: Kapenaar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: letterdief
Volgende onderwerp: vredevuur
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 26 03:40:19 MGT 2024