Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aandklas
aandklas [boodskap #136549] Sa, 15 Mei 2021 09:35
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18857
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
aandklas
Afbreking: aand•klas
Samestelling: aand + klas


Selfstandige naamwoord: aandklas
Meervoud: aandklasse
Verkleinwoord: aandklassie
Meervoud van verkleining: aandklassies

Betekenis:
• 'n Klas wat in die aand aangebied word, of tong in die kies, 'n gevryery.

Gebruik:
• Hy werk bedags terwyl hy aandklasse draf om sy studies te voltooi.

Spreekwoord:
• Hy loop aandklas. [Hy kuier saans by 'n meisie.]

Vertaling:
Engels: evening class
Nederlands: avondles

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vleiend
Volgende onderwerp: valkoog
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 03:39:09 MGT 2024