Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vleiend
vleiend [boodskap #136547] Sa, 15 Mei 2021 08:55
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18857
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vleiend
Afbreking: vlei•end
Samestelling: vlei + -end


Byvoeglike naamwoord: vleiend
Vergrotende trap: vleiender
Oortreffende trap: vleiendste
Attributief: vleiende
Partitief: vleiends

Betekenis:
• Wat vlei; vol oordadige lof en komplimente.

Gebruik:
• Jou vleiende woorde gaan jou niks help nie!

Sinoniem:
• flikflooiend
• komplimenteus
• kruiperig
• salwend
• strelend
• slymerig

Antoniem:
• beledigend

Vertaling:
Engels: flattering, complimentary, coaxingly
Nederlands: vleiend

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verswelg
Volgende onderwerp: aandklas
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 02:45:27 MGT 2024