Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » fiasko
fiasko [boodskap #136278] Wo, 14 April 2021 20:55
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18857
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
fiasko
Afbreking: fi•as•ko


Selfstandige naamwoord: fiasko
Meervoud: fiasko's
Verkleinwoord: fiasko'tjie
Meervoud van verkleining: fiasko'tjies

Betekenis:
• 'n Volslae mislukking, of groot deurmekaarspul.

Gebruik:
• Die partytjie was 'n totale fiasko!

Sinoniem:
• debakel
• deurmekaarspul
• flop
• klug
• mislukking
• warboel
• treurmare

Vertaling:
Engels: fiasco, failure
Nederlands: fiasco

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: eteries
Volgende onderwerp: mishoring
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 26 10:19:04 MGT 2024