Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » drogredenasie
drogredenasie [boodskap #136272] Wo, 14 April 2021 17:47
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18857
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
drogredenasie
Afbreking: drog•re•de•na•sie


Selfstandige naamwoord: drogredenasie
Meervoud: drogredenasies

Betekenis:
• 'n Valse, bedrieglike of misleidende argument (wat dikwels op die oog af korrek lyk).

Gebruik:
• In wie se belang is dit om die drogredenasie te propageer dat Afrikaans uitsluitend is en dus daarom self uitgesluit moet word. Wie is dan uitsluitend?

Sinoniem:
• drogrede
• skynrede
• sofisme
• strikrede

Verwant:
• drogredenaar
• drogredenering

Vertaling:
Engels: sophism, fallacy
Nederlands: drogreden

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: daeraad
Volgende onderwerp: orrelis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 26 18:11:04 MGT 2024