Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aankweek
aankweek [boodskap #136269] Wo, 14 April 2021 15:11
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18857
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
aankweek
Afbreking: aan•kweek
Samestelling: aan + kweek


Werkwoord: kweek aan, aankweek
Verlede tyd: het aangekweek

Betekenis:
• (figuurlik) Om iets deur inspanning en toewyding aan te leer; inoefen.
• Deur kweking vermeerder.

Gebruik:
• Elke kind moet van jongs af 'n liefde vir boeke aankweek.
• Plante wat moeilik groei kan in 'n kwekery aangekweek word.

Afgelei:
• aankweking
• aangekweekte

Vertaling:
Engels: to foster, cultivate, grow
Nederlands: aankweken

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ontbied
Volgende onderwerp: bekrompe
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 26 22:23:05 MGT 2024