Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » staproete
staproete [boodskap #135543] Wo, 27 Januarie 2021 18:22
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18857
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Staproete.
'n Staproete.
staproete
Afbreking: stap•roe•te
Samestelling: stap + roete


Selfstandige naamwoord: staproete
Meervoud: staproetes
Verkleinwoord: staproetetjie
Meervoud van verkleining: staproetetjies

Betekenis:
• Roete wat vir stappers uitgelê of in die veld aangedui is.

Gebruik:
• Wanneer laas het jy 'n staproete aangedurf?

Sinoniem:
• wandelpad

Vertaling:
Engels: hiking trail
Nederlands: wandelpad

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: opdien
Volgende onderwerp: bergpas
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 26 22:03:23 MGT 2024