Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » opdien
opdien [boodskap #135542] Wo, 27 Januarie 2021 17:11
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18857
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
opdien
Afbreking: op•dien
Samestelling: op + dien


Werkwoord: dien op, opdien
Verlede tyd: het opgedien

Betekenis:
• Eet- en drinkgoed op die tafel sit.

Gebruik:
• Sy wou sop opdien, maar besluit toe dat pannekoek beter by die weer sal pas.

Sinoniem:
• bedien
• opdis
• voorsit

Afgelei:
• opdienbak
• opdienbord
• opdiening
• opdienskottel
• opdienvoorstel

Vertaling:
Engels: to serve
Nederlands: opdienen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: riller
Volgende onderwerp: staproete
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 26 19:14:31 MGT 2024