Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » privaatheid
privaatheid [boodskap #134883] Vr, 04 Desember 2020 14:34
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18857
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
privaatheid
Afbreking: pri•vaat•heid
Samestelling: privaat + -heid


Selfstandige naamwoord: privaatheid
Meervoud: privaathede

Betekenis:
• Die toestand van privaat wees; alleen, afgesonder en nie aan die publiek blootgestel nie.

Gebruik:
• Moenie inbreuk op ander se privaatheid maak nie.

Vertaling:
Engels: privacy
Nederlands: afzondering, privacy

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: knopkierie
Volgende onderwerp: poephol
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 26 01:38:25 MGT 2024