Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » knopkierie
knopkierie [boodskap #134882] Vr, 04 Desember 2020 13:51
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18857
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Knopkierie.
'n Knopkierie.
knopkierie
Afbreking: knop•kie•rie
Samestelling: knop + kierie


Selfstandige naamwoord: knopkierie
Meervoud: knopkieries
Verkleinwoord: knopkierietjie
Meervoud van verkleining: knopkierietjies

Betekenis:
• Kierie met 'n houtknoets as handvatsel wat ook as 'n slaanding kan dien.

Gebruik:
• Ouma het die dief met haar knopkierie bygedam.

Vertaling:
Engels: knobkierie, knobstick, bludgeon, club
Nederlands: knuppel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: lukraak
Volgende onderwerp: privaatheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 26 04:07:36 MGT 2024