Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » immergroen
immergroen [boodskap #134880] Vr, 04 Desember 2020 12:15
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18857
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
immergroen
Afbreking: im•mer•groen
Samestelling: immer + groen


Byvoeglike naamwoord: immergroen
Attributief: immergroen (immergroene)

Betekenis:
• Heeljaar groen; soos 'n plant wat dwarsdeur die jaar blare het.

Gebruik:
• Die boom is immergroen, hy mors nie net een per jaar nie, maar sommer dwars deur die jaar.

Sinoniem:
• altydgroen
• bladhoudend
• groenblywend

Antoniem:
• bladwisselend

Verwant:
• immergroenes

Vertaling:
Engels: evergreen
Nederlands: altijdgroen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: appelliefie
Volgende onderwerp: lukraak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 26 12:05:09 MGT 2024