Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aardbol
aardbol [boodskap #134864] Do, 03 Desember 2020 14:34
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18857
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die aardbol.
Die aardbol.
aardbol
Afbreking: aard•bol


Selfstandige naamwoord: aardbol
Meervoud: aardbolle
Verkleinwoord: aardbolletjie
Meervoud van verkleining: aardbolletjies

Betekenis:
• Die aarde, as 'n ronde voorwerp soos uit die ruimte gesien.

Gebruik:
• Daar is mense wat dink dat die aardbol plat is.

Vertaling:
Engels: earth, globe
Nederlands: aardbol

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vergroot
Volgende onderwerp: altans
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 26 10:44:07 MGT 2024