Radiospeler
 
Supertaal
Waarin ons vriendelik en gesellig saam kuier!

Tuis » Taal » Woordeboek » litofiet
litofiet [boodskap #134674] Sa, 21 November 2020 17:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 8902
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 0
Senior Lid
litofiet
Afbreking: li•to•fiet


Selfstandige naamwoord: litofiet
Meervoud: litofiete

Betekenis:
• 'n Plant wat homself aan rotse en klippe vasheg.

Gebruik:
• Korsmos is 'n bekende litofiet.

Sinoniem:
• petrofiet
• rotsplant

Vertaling:
Engels: lithophyte
Nederlands: lithofyt

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: psigrofiet
Volgende onderwerp: halofiet
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Nov 24 17:30:51 UTC 2020