Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » noktoring
noktoring [boodskap #134327] Do, 29 Oktober 2020 18:29
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20229
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Noktoring.
'n Noktoring.
noktoring
Afbreking: nok•to•ring
Samestelling: nok + toring


Selfstandige naamwoord: noktoring
Meervoud: noktorings
Verkleinwoord: noktorinkie
Meervoud van verkleining: noktoringkies

Betekenis:
• Langwerpige blok, deel van 'n enjin, wat die meganiese nokke bevat.

Gebruik:
• Ons sal die noktoring moet oopmaak.

Vertaling:
Engels: cam tower
Nederlands: noktoren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: merking
Volgende onderwerp: opflikkering
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 21:32:00 MGT 2024