Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » merking
merking [boodskap #134326] Do, 29 Oktober 2020 18:09
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19117
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
merking
Afbreking: mer•king


Selfstandige naamwoord: merking
Meervoud: merkings
Verkleinwoord: merkinkie
Meervoud van verkleining: merkinkies

Betekenis:
• Die handeling van merk, of die resultaat daarvan.

Gebruik:
• Die merking van vee sal veediefstal bekamp.

Vertaling:
Engels: marking
Nederlands: markering

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: lesing
Volgende onderwerp: noktoring
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 28 20:59:55 MGT 2024