Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » prediker
prediker [boodskap #134318] Do, 29 Oktober 2020 15:45
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20229
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
prediker
Afbreking: pre•di•ker


Selfstandige naamwoord: prediker
Meervoud: predikers
Verkleinwoord: predikertjie
Meervoud van verkleining: predikertjies

Betekenis:
• Iemand wat vir ander preek, tipies 'n dominee, pastoor of priester.
• 'n Boek in die Bybel (hoofletter, geen meervoud).

Gebruik:
• Die prediker is ds. Oosthuizen, van die NG gemeente Pretoria.
Prediker is die 21ste boek van die Ou Testament.

Sinoniem:
• predikant

Verwant:
• prediking

Afgelei:
• lekeprediker

Vertaling:
Engels: preacher
Nederlands: prediker
Xhosa: umfundisi

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: besonderheid
Volgende onderwerp: liefs
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 21:44:03 MGT 2024