Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » besonderheid
besonderheid [boodskap #134317] Do, 29 Oktober 2020 15:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19117
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
besonderheid
Afbreking: be•son•der•heid


Selfstandige naamwoord: besonderheid
Meervoud: besonderhede
Verkleinwoord: besonderheidjie
Meervoud van verkleining: besonderheidjies

Betekenis:
• 'n Kleiner detail van 'n groter geheel.
• 'n Merkwaardige andersheid.

Gebruik:
• Die kunstenaar het alles tot in die fynste besonderheid weergegee.
• Die Paarlberg beskik oor 'n geologiese besonderheid.

Sinoniem:
• aspek
• detail
• eienskap
• element
• feit
• item
• spesialiteit

Vertaling:
Engels: detail
Nederlands: bijzonderheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: groepsdruk
Volgende onderwerp: prediker
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 28 21:05:41 MGT 2024