Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » inkkussing
inkkussing [boodskap #134306] Wo, 28 Oktober 2020 14:13
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20229
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Blikkie met 'n inkkussing.
Blikkie met 'n inkkussing.
inkkussing
Afbreking: ink•kus•sing
Samestelling: ink + kussing


Selfstandige naamwoord: inkkussing
Meervoud: inkkussings
Verkleinwoord: inkkussinkie
Meervoud van verkleining: inkkussinkies

Betekenis:
• 'n Kussing met ink om 'n stempel nat te maak.

Gebruik:
• Die man by die poskantoor druk sy stempel teen die inkkussing en dan op die brief.

Sinoniem:
• stempelkussing

Vertaling:
Engels: inkpad, stamping pad
Nederlands: stempelkussen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: huishouding
Volgende onderwerp: inleiding
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 21:43:53 MGT 2024