Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gordelroos
gordelroos [boodskap #134269] So, 25 Oktober 2020 19:32
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18857
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Gordelroos aan die keel.
Gordelroos aan die keel.
gordelroos
Afbreking: gor•del•roos
Samestelling: gordel + roos


Selfstandige naamwoord: gordelroos
Meervoud:

Betekenis:
• Siekte wat 'n band of gordel van rooi blasies op die vel maak.

Gebruik:
Gordelroos word deur die virus Herpes zoster veroorsaak en word met antivirale middels, pynstillers en anti-inflammatoriese middels behandel.

Sinoniem:
• zoster

Afgelei:
• gordelroosinfeksie
• gordelrooslyer

Vertaling:
Engels: shingles
Nederlands: gordelroos

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: dwarsoor
Volgende onderwerp: afskorting
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 04:05:30 MGT 2024