Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bibliotekaresse
bibliotekaresse [boodskap #134200] Wo, 21 Oktober 2020 15:53
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20229
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
bibliotekaresse
Afbreking: bi•blio•te•ka•res•se


Selfstandige naamwoord: bibliotekaresse
Meervoud: bibliotekaresses
Verkleinwoord: bibliotekaressie
Meervoud van verkleining: bibliotekaressies

Betekenis:
• 'n Vrou wat in 'n biblioteek werk.

Gebruik:
• Vra gerus vir jou bibliotekaresse om die boek vir jou op te spoor.

Antoniem:
• bibliotekaris (manlik of neutraal)

Vertaling:
Engels: female librarian
Nederlands: bibliothecaresse

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bibliotekaris
Volgende onderwerp: sekondeer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 21:43:22 MGT 2024