Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » blindemolletjie
blindemolletjie [boodskap #133746] Vr, 25 September 2020 18:05
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18857
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Blindemolletjie word gespeel.
Blindemolletjie word gespeel.
blindemolletjie
Afbreking: blin•de•mol•le•tjie


Selfstandige naamwoord: blindemolletjie
Meervoud:

Betekenis:
• Kinderspeletjie waar 'n speler wat geblinddoek is die ander probeer vang.

Gebruik:
• In blindemolletjie word die "mol" se oë toegebind en in die ronde gedraai terwyl die ander in die kamer wegkruip.

Sinoniem:
• blindemannetjie

Vertaling:
Engels: blind man's buff
Nederlands: blindemannetje

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: beesvleis
Volgende onderwerp: bergreeks
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 26 19:25:49 MGT 2024