Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ontdekkingsreisiger
ontdekkingsreisiger [boodskap #132606] Sa, 08 Augustus 2020 20:47
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18857
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ontdekkingsreisiger
Afbreking: ont•dek•kings•rei•si•ger
Samestelling: ontdekking + -s- + reisiger


Selfstandige naamwoord: ontdekkingsreisiger
Meervoud: ontdekkingsreisigers
Verkleinwoord: ontdekkingsreisigertjie
Meervoud van verkleining: ontdekkingsreisigertjies

Betekenis:
• Persoon wat na gebiede of plekke soek wat voorheen onbekend was vir die kultuur waaraan hy/sy behoort.

Gebruik:
• Bartolomeus Dias was die eerste ontdekkingsreisiger wat om die suidpunt van Afrika gevaar het.

Verwant:
• reisiger

Vertaling:
Engels: discoverer, explorer
Nederlands: ontdekkingsreiziger

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: minderheid
Volgende onderwerp: duodenum
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 04:31:31 MGT 2024