Radiospeler
 
Supertaal
Waarin ons vriendelik en gesellig saam kuier!

Tuis » Taal » Woordeboek » donderweer
donderweer [boodskap #132506] So, 02 Augustus 2020 09:46
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 6766
Geregistreer: Julie 2020
Karma: 0
Senior Lid
donderweer
Afbreking: don•der•weer
Samestelling: donder + weer


Selfstandige naamwoord: donderweer
Meervoud:

Betekenis:
• Stormagtige weersomstandighede wat met weerlig en donderslae gepaard gaan.

Gebruik:
Donderweer kom in die nabyheid van cumulonimbuswolke voor, wat ook donderwolke genoem word.

Sinoniem:
• onweer
• swaarweer

Verwant:
• donderslag
• donderstorm

Vertaling:
Engels: thunder, foul weather
Nederlands: donder, onweer

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: So, 02 Augustus 2020 09:49]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: buikspreek
Volgende onderwerp: deklinasie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Aug 03 12:04:43 UTC 2020