Radiospeler
 
Supertaal
Waarin ons vriendelik en gesellig saam kuier!

Tuis » Taal » Woordeboek » buikspraak
buikspraak [boodskap #132503] So, 02 Augustus 2020 09:12
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 6766
Geregistreer: Julie 2020
Karma: 0
Senior Lid
'n Persoon wat buikspraak beoefen.
'n Persoon wat buikspraak beoefen.
buikspraak
Afbreking: buik•spraak
Samestelling: buik + spraak


Selfstandige naamwoord: buikspraak
Meervoud:

Betekenis:
• Die kuns van buikspreek; praat sonder om die lippe te beweeg, sodat dit lyk of die klank van elders kom.

Gebruik:
• Dit verg jare se oefening om buikspraak te bemeester.

Verwant:
• buikspreek (ww.)
• buikspreker
• buiksprekery

Vertaling:
Engels: ventriloquism
Nederlands: buikspraak

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: So, 02 Augustus 2020 09:32]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: beskerming
Volgende onderwerp: atoomgetal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Aug 03 11:33:46 UTC 2020