Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sinkgat
sinkgat [boodskap #132185] Do, 16 Julie 2020 09:10
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18857
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Sinkgat.
'n Sinkgat.
sinkgat
Afbreking: sink•gat
Samestelling: sink + gat


Selfstandige naamwoord: sinkgat
Meervoud: sinkgate
Verkleinwoord: sinkgaatjie
Meervoud van verkleining: sinkgaatjies

Betekenis:
• 'n Gat wat deur water in oplosbare gesteentes gevorm is, waardeur oppervlakwater na ondergrondse reservoirs gevoer word.

Gebruik:
• Naby die dorp is Bobbejaangat, 'n groot dolomitiese sinkgat van onbekende diepte wat met helder water gevul is.

Vertaling:
Engels: sinkhole
Nederlands: zinkgat

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kilojoule
Volgende onderwerp: soektog
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 26 00:36:15 MGT 2024