Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » iets wat ek nooit kon verstaan nie
iets wat ek nooit kon verstaan nie [boodskap #12758] Sa, 21 Februarie 1998 00:00 na volgende boodskap
ing...  is tans af-lyn  ing...
Boodskappe: 16
Geregistreer: Oktober 1996
Karma: 0
Junior Lid
Dankie vir jou antwoord op "sinnelose moord".

Iets wat ek nooit kon verstaan nie, is dat die slimmes nie die kennis
(o f "guts"?) gehad het om te sorg dat daar minder (geen!) kinders
gebore word in za aan mense wat geen kat se kans het om die kinders
iets meer as n hongerbestaan ,en alles wat daamee gepaard gaan, te gee
nie. Die tegnologie was tog seker al lankal beskikbaar. Hoekom is dit
so moeilik om iets aan hierdie skreiende onreg (teenoor die kinders)
te doen nie?

Ek hoor nou die dag in n berig oor Afrika dat selfs verwagtende vroue
die of daardie ongerief moes ly.....en toe se ek ook vir iemand hier
"Maar onthou, hulle is so-te-se altyd in verwagting!" Dis iets wat
mense hier nie besef nie.
Re: iets wat ek nooit kon verstaan nie [boodskap #12759 is 'n antwoord op boodskap #12758] Sa, 21 Februarie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 21 Feb 1998 07:15:45 GMT, ing...@nospam.rembrandt.gen.nz
(Pofadder) wrote:

(o f "guts"?) gehad het om te sorg dat daar minder (geen!) kinders[/color]
> gebore word in za aan mense wat geen kat se kans het om die kinders
> iets meer as n hongerbestaan ,en alles wat daamee gepaard gaan, te gee
> nie. Die tegnologie was tog seker al lankal beskikbaar. >>>

Bedoel jy mense vang en hulle steriliseer of soe iets??!!
As dit gedoen was met die arm Afrikaners van die jare 20 dan was ek en
jy natuurlik nie hier om wyshede kwyt te raak nie, ne?

te doen nie?>>[/color]

Gesien is die lig van jou klaarblyklike pleit vir gedwonge
sterilisasie hierbo, is dit n onverstaanbare opmerking vir my.

"Maar onthou, hulle is so-te-se altyd in verwagting!" Dis iets wat[/color]
> mense hier nie besef nie.>>>

Wat n vreemde opmerking!
Ek sien so baie vroue van Afrika (van alle kleure en agtergronde)
daagliks om my. Werk ook saam met so baie. En dis die uitsondering dat
hulle verwagtend is!

N.S. Ek neem aan jy is nie n vrou nie. En as jy is, dan was jy nooit
of gaan jy nooit verwagtend raak nie.
En as jy n man is, dan gaan jy nie toelaat dat jou vrou verwagtend
raak nie.
Re: iets wat ek nooit kon verstaan nie [boodskap #12814 is 'n antwoord op boodskap #12758] Ma, 23 Februarie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi wrote in message ...
> On Sat, 21 Feb 1998 07:15:45 GMT, ing...@nospam.rembrandt.gen.nz
> (Pofadder) wrote:
>
> kennis
>> (o f "guts"?) gehad het om te sorg dat daar minder (geen!) kinders
>> gebore word in za aan mense wat geen kat se kans het om die kinders
>> iets meer as n hongerbestaan ,en alles wat daamee gepaard gaan, te gee
>> nie. Die tegnologie was tog seker al lankal beskikbaar. >>>
>
> Bedoel jy mense vang en hulle steriliseer of soe iets??!!
> As dit gedoen was met die arm Afrikaners van die jare 20 dan was ek en
> jy natuurlik nie hier om wyshede kwyt te raak nie, ne?

Hmm... soos ons verneem het, was gedwonge sterilisasie van verstandelik
vertraagdes en "volksvreemdes" soos Sigeuners blykbaar so onlangs soos die
sewentigerjare van hierdie eeu geen onbekende praktyk in samelewings soos
Swede, Switserland en Oostenryk nie.

Om van "progressive" samelewings soos die Chinese Volksrepubliek nie eens te
praat nie!

Tsja! Sou die apartheidsvarke wat so 'n groot deel van Gloudina se familie
en vriendekring vorm dan bloot dom wees om nie hieraan te dink nie?

Vriendelike groete, Leendert
Re: iets wat ek nooit kon verstaan nie [boodskap #12852 is 'n antwoord op boodskap #12758] Di, 24 Februarie 1998 00:00 Na vorige boodskap
Ding!  is tans af-lyn  Ding!
Boodskappe: 320
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
@igs.net wrote:
>
> ing...@nospam.rembrandt.gen.nz (Pofadder) writes: >
>
>> Iets wat ek nooit kon verstaan nie, is dat die slimmes nie die kennis
>> (o f "guts"?) gehad het om te sorg dat daar minder (geen!) kinders
>> gebore word in za aan mense wat geen kat se kans het om die kinders
>> iets meer as n hongerbestaan ,en alles wat daamee gepaard gaan, te gee
>> nie. Die tegnologie was tog seker al lankal beskikbaar. Hoekom is dit
>> so moeilik om iets aan hierdie skreiende onreg (teenoor die kinders)
>> te doen nie?
>>
>> Ek hoor nou die dag in n berig oor Afrika dat selfs verwagtende vroue
>> die of daardie ongerief moes ly.....en toe se ek ook vir iemand hier
>> "Maar onthou, hulle is so-te-se altyd in verwagting!" Dis iets wat
>> mense hier nie besef nie.
>
> Hier praat 'n persoon wat heeltemal
> tuis sou gewees het in Nazi Duitsland.
> Hier praat 'n persoon wat nie besef
> dat haar eie voorvaders groot getalle
> kinders in dieselfde huisgesin gehad
> het en daarop trots was nie. Dit is 'n
> sosio-ekonomiese feit dat die getal
> kinders in 'n gesin afneem soos die
> lewensverwagting en inkomste van die
> huisgesin styg. Die beste ding wat die
> wittes in SA kon gedoen het, is om vir
> hulle swart broeders (wat hulle oorheers
> het) te help om 'n bestendige bestaan
> in 'n rustige maatskappy te bekom, dan
> sou die geboortesyfers gedaal het. Maar
> nee, hier kom die apartheidsvarke en
> doen hulle werk. Toe moes hulle swart
> broeders nou maar die "ultimate weapon"
> gebruik om hulle te oorwin - groter
> getalle-aanwas. Wie die laaste lag,
> lag die lekkerste. Ha! Ha!

Vra vir die Etihopiers en die Biafrane hoe lekker het hulle toe laaste
gelag het. Maar ons (dis nou Suid Afrika) laat vrye aborsies toe. So
vertel my nou wie lag die laaste.
Vorige onderwerp: Re: Wit enklaaf ens.
Volgende onderwerp: Re: Wit of Swart
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Sep 23 11:17:26 MGT 2024